Tuesday 3 July 2012

Questionnaire to a nineteen month old toddler





Na gister se post het ek net besef dat my maand van horror, nie 'n druppel in die emmer is teen ander mense se pyn en seer nie!

Ons is elke dag opnuut net weer dankbaar vir die gesonde lyfie wat aan ons geleen is, en treasure elke oomblik saam met haar die  happy ones en die wat nie so sag op die hart te lande kom nie!

Vrae en antwoorde soos sy dit antwoord:

1.  Wat is jou naam?
Ni-kah
2.  Wat is jou van?
Botie (Botes)
3.  Hoe oud is jy?
Eeen, met 'n vingertjie in die lug om te wys.
4.  Wat is jou tweede naam?
Dink bietjie, met hulp sê sy dan: "Hête". (Hurter)
5.  Hoeveel vingers het jy?
Tien!
6.  Hoeveel tone het jy?
Tien!
7. Hoeveel ore het jy?
Tien! (LOL)
8.  Watter diere is hier op die plaas?
Ee-mu (Emo), toei (koei), sprin-bo (springbok), poelkie (voeltjie).
9.  Wie is jou maaitjies?
Mia, Marte (Martin), Ada (Anke), Miska (Mischa), Tanne (Connor),
Jhan (Juan) en Le-ja (Lia).
10.  Sê bietjie more berge...
Mo-le bêge!



2 comments:

  1. Sy is so cute Leanne! Die model photos op Facebook is so mooi! Jess se oulikste was soekie - seekoei!!

    ReplyDelete
    Replies
    1. Thanx Jemmi, ja hulle is net die cuteste onder die son! GO Jess!

      Delete