Monday 3 December 2012

Nikah Says:.....

Aan tafel gisteraand gesels ek met Eugene, sy sê so ewe vir my: "Mamma nie praatie, mamma eet!"

Vanoggend toe sy my wakker maak, kom lê sy styf met haar koppie langs myne en sê: "Mamma, Nikah lief baie!" Wow, seker die mooiste ding wat enige ouer ooit kan hoor!

En die heel beste...

Net nou stap sy heel ontsteld die kamer binne met ietsie in die hand en sê: "Stoute dorin, Nikah byt het."

Ooh, ons love jou Sooo BAIE!!!

No comments:

Post a Comment