Monday 28 November 2011

Saam-staan, wees-saam, jy en ek


gedig vir jou

vir jou wil ek 'n gedig skryf
'n gedig oor 'n reenseisoen
vir jou wil ek die wind gee
en wilge; koel en groen
vir jou wil ek so graag
net eenmaal in my lewe se
ek weet nie hoe dit werk nie
maar ek is besig 
om jou lief te he

Elrika van der Walt
A.P. Brink.  2000.  Groot Verseboek.  Tafelberg-Uitgewers.  Kaapstad

Visit boer&brit!


No comments:

Post a Comment