Wednesday 13 February 2013

'n Rare Verskynsel


Reën in Februarie in die Sandveld gaan 'n
verstand te bowe, geboë rûe swig swaar onder die son 
se gloed ... dan die lafenis van onweers-wolke, 'n donder
roep in die kloof, fluisterend plof die eerste geboorte stofwasem in die sand.
 Dit drup, drup en die aarde laat haar lyf drink, van dors sug
sy in saligheid en haar asem ruik soet -

No comments:

Post a Comment