Showing posts with label KAROO. Show all posts
Showing posts with label KAROO. Show all posts

Monday, 30 January 2012


Op die rug van die wind vlieg ons na die
verlate
stof-verwaaide
tolbos strate...


Ver op die horison verdwyn jy in 'n oogwink
en ek wonder of jou spore nog daar sou loop soos gister

Die geraamtes fluister in 'n koor...
Hier le jou Karoo*

Wednesday, 21 September 2011

The Karoo is coming!

Clarity after a storm

New Owners - Outsiders

Owl House, Nieu-Bethesda

Entrepreneurs of the Camdeboo

Thursday, 2 June 2011

KAROO Storms

Waar my hart gaan stil word het langs joune

Rook trek hemel toe soos hoop

Dan skyn dit tot diep in die ruigtes

Steeds woed die onrus